ActionSA verloor stryd oor naam op stembrief

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Net die foto van die wyksraadslid en die Action SA-embleem verskyn op sekere stembriewe vir wyke in Gauteng.
Net die foto van die wyksraadslid en die Action SA-embleem verskyn op sekere stembriewe vir wyke in Gauteng.
action SA

ActionSA se poging om die party se naam met ’n stempel of plakker op sekere stembriewe vir wyke in Gauteng te kry voor 1 November, het misluk.

Dit kom nadat die kieshof Vrydag ’n bevel gemaak het in die saak waarin dié politieke party die Verkiesingskommissie (OVK) in die hof gedaag het oor die weglating van hul naam op sekere stembriewe.

ActionSA het nie ’n akroniem vir hul party gegee vir die stembriewe nie, want hulle meen die naam bestaan uit net agt karakters. Dit is kort genoeg om as die akroniem te gebruik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 35/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.92
+0.1%
Rand - Pond
21.12
+0.3%
Rand - Euro
18.01
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,772.11
+0.2%
Silwer
22.34
-0.2%
Palladium
1,840.50
+3.1%
Platinum
945.00
+0.5%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,702
+0.2%
Alle aandele
71,188
+0.2%
Hulpbronne 10
67,379
-0.3%
Industriële 25
94,004
+0.4%
Finansiële 15
14,009
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos