Afwesige Ace kos ANC steun

akkreditasie
Ace Magashule verlede week in Durban toe hy die biddag vir oudpres. Jacob Zuma  bygewoon het. Foto: Gallo Images
Ace Magashule verlede week in Durban toe hy die biddag vir oudpres. Jacob Zuma bygewoon het. Foto: Gallo Images

Dit lyk asof daar ’n “agter-die-skerms-ooreenkoms” tussen pres. Cyril Ramaphosa en die Zuma-groepering bereik is ná die Julie-onluste – met die gevolg dat oudpres. Jacob Zuma hom nou buite die tronk bevind, en Ace Magashule, geskorste sekretaris-generaal van die ANC, toenemend “geïsoleerd” aan die vooraand van die munisipale verkiesings staan.

Die impak van ’n afwesige of ondergrondse Magashule sal ook tydens die verkiesingstyd in die Vrystaat gevoel word.

Só reken prof. André Duvenhage, politieke ontleder van die Noordwes-Universiteit en oud-Bloemfonteiner, wat die naweek aan ’n gesprek op die KragDag-ekspo oos van Pretoria deelgeneem het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos