ANC-lid: ‘Stem vir my sodat ek kan bedank’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ponisile Matlebjane, ANC-wykskandidaat. Foto: Facebook
Ponisile Matlebjane, ANC-wykskandidaat. Foto: Facebook

’n ANC-wykskandidaat in Tshwane het Maandag by kiesers gepleit om vir haar te stem – en toe belowe om kort ná die verkiesing te bedank sodat die gemeenskap se aangewese kandidaat verkies kan word.

Ponisile Matlebjane, ANC-wykskandidaat vir wyk 100 in Tshwane, is Maandag op ’n verkiesingsveldtog in Skierlik, Mamelodi, op ’n verhoog deur adjunk­pres. David Mabuza begelei, waar sy aan ’n ontstoke skare beloof het sy sal as wyksraadslid bedank indien sy verkies word.

Dié gemeenskap is ontstoke omdat Matlebjane se naam op die kandidatelys verskyn het ten spyte daarvan dat ’n plaaslike sakeman, Sipho Mtshweni, meer stemme gekry het om die wykskandidaat te wees op ’n ANC-takvergadering in Augustus.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
TS Galaxy FC 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 187/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.78
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+0.3%
Rand - Euro
17.90
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,786.76
+0.7%
Silwer
22.72
-0.5%
Palladium
1,749.67
+0.4%
Platinum
949.59
+0.9%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,585
+0.8%
Alle aandele
70,994
+0.7%
Hulpbronne 10
67,486
+0.4%
Industriële 25
93,774
+0.7%
Finansiële 15
13,886
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos