ANC moet daad by woord voeg, anders misluk SA, waarsku Mbeki

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Thabo Mbeki. Foto: AP
Oudpres. Thabo Mbeki. Foto: AP

Die ANC se “beter lewe vir almal”-slagspreuk aan die vooraand van die plaaslike verkiesings moenie net by lippediens bly nie, maar daadwerklik mense se lewe verbeter.

“Die ANC moet by sy beloftes hou, anders sink Suid-Afrika as ’n land,” het oudpres. Thabo Mbeki Donderdagaand op ’n geleentheid saam met sakelui in Parktown, Johannesburg, gewaarsku.

“Die ANC is sedert 1994 die party wat aan die bewind is en dit waaroor die media berig, is ’n weerspieëling van die mislukking van die ANC,” het Mbeki gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 286/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.1%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,775.25
-0.4%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,738.89
-0.4%
Platinum
944.50
+0.9%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,610
-0.3%
Alle aandele
71,061
-0.2%
Hulpbronne 10
67,482
-0.6%
Industriële 25
93,823
-0.2%
Finansiële 15
13,924
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos