KYK | 'Apartheid gee ons twee kamers, die ANC gee ons niks'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Kinders speel sokker in Magaliesbergstraat, Eersterust, waar Virginia Keppler inwoners van die two-rooms wat uit die apartheidsjare kom, besoek het. Keppler is die Patriotic Alliance se kandidaat om onderburgemeester van Tshwane te word. Foto: Deon Raath
Kinders speel sokker in Magaliesbergstraat, Eersterust, waar Virginia Keppler inwoners van die two-rooms wat uit die apartheidsjare kom, besoek het. Keppler is die Patriotic Alliance se kandidaat om onderburgemeester van Tshwane te word. Foto: Deon Raath

Die laaste huise wat deur die regering in Eersterust in Pretoria gebou is, was deur die Nasionale Party tydens apartheid.

Sedertdien het eers die ANC en toe die DA net beloftes gemaak, sê Desiree Nagel (49) wat in een van apartheid se two-rooms in Magaliesbergstraat woon.

Die partye sou kwansuis titelaktes gee vir mense soos sy en haar buurvrou Janet Williams (64). Dié woon al 40 jaar daar en sit hoeka nou met ’n munisipale rekening van R55 000. Vir ’n two-room . . .

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos