Beurtkrag sal nie verkiesings ontwrig – Gordhan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Reuters
Ter illustrasie. Foto: Reuters

Die regering doen saam met Eskom alles moontlik om te verseker dat beurtkrag teen die naweek opgeskort word voordat kiesers Maandag landwyd hul kruisies in stemlokale in die plaaslike verkiesings gaan trek, sê Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings.

Hy het Woensdagaand gepraat op ’n nuuskonferensie wat haastig byeengeroep is, en gesê “ons is tans op vlak 4 weens die ineenstorting van verskeie eenhede by die opwekkingsaanlegte. Daar is ook vertragings met die terugkeer van eenhede wat uit diens gestel is vir instandhouding.”

Vroeër die dag het die ANC ook “ondubbelsinnige antwoorde” oor die stand van kragverskaffing by Gordhan en André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, geëis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.10
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.25
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.79
-0.9%
Silwer
22.38
+0.3%
Palladium
1,774.50
+1.7%
Platinum
937.87
+0.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos