Kandidate se registrasie: 'DA slaan die bal mis'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake. Foto: Daily Sun
Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake. Foto: Daily Sun

Die Verkiesingskommissie (OVK) meen die DA wil hê die konstitusionele hof moet die kommissie “mikrobestuur” omdat die party oor die heropening van die kandidate-registrasieproses vir die plaaslike verkiesings ontevrede is.

In skriftelike vertoë wat by die konstitusionele hof ingedien is, sê die OVK daar is niks fout met sy besluit om aan politieke partye ’n tweede kans te gee om vir die verkiesings op 1 November te registreer nie.

Dit is in reaksie op ’n dringende aansoek van die DA om dié besluit onwettig te laat verklaar en tersyde te stel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,785.54
-0.3%
Silwer
23.91
-0.9%
Palladium
1,985.00
-1.0%
Platinum
1,018.00
-1.1%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.5%
Alle aandele
67,494
-0.4%
Hulpbronne 10
63,048
-1.1%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos