De Lille: ‘Staat kort regte mense in die regte poste’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Patricia de Lille, minister van openbare werke.  Foto: Argief
Patricia de Lille, minister van openbare werke. Foto: Argief

Al wat “gebrekkige kapasiteit in die staat” eintlik beteken, is daar is ondoeltreffendheid en ondoelmatigheid in die openbare sektor, sê Patricia de Lille, minister van openbare werke en infrastruktuur.

Die verwysing na gebrekkige vermoë in die staat maak haar ergerlik.

“Dis nie ’n gebrek aan kapasiteit nie. Dit beteken net die verkeerde mense is in die verkeerde posisies,” het sy Donderdag op die simposium vir volhoubare infrastruktuurontwikkeling in Suid-Afrika gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 46/1
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.71
+0.9%
Rand - Pond
20.78
+1.0%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,786.58
+0.1%
Silwer
22.48
-0.1%
Palladium
1,864.63
+0.6%
Platinum
963.50
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos