Dié partye stem in tot koalisies in Johannesburg en Pretoria

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Randall Williams (DA), wat waarskynlik volgende week weer as burgemeester van die Tshwane-metroraad ingehuldig sal word.
Randall Williams (DA), wat waarskynlik volgende week weer as burgemeester van die Tshwane-metroraad ingehuldig sal word.

’n Koalisieregering bestaande uit die DA, ActionSA, die VF Plus, die ACDP, die UDM en Cope in die Tshwane-metroraad kan suksesvol wees omdat dit partye is wat baie dieselfde dink.

Só sê die politieke wetenskaplike prof. Dirk Kotze van Unisa.

Dit kom nadat dié partye Vrydag ooreengekom het dat hulle die benoeming van die DA se Randall Williams as burgemeester van Tshwane sal steun.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos