Driekwart van jong kiesers ‘verdwyn’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Kieser registreer by die House of Revival-kerk in Brakpan.  Foto: Gallo/OJ Koloti
’n Kieser registreer by die House of Revival-kerk in Brakpan. Foto: Gallo/OJ Koloti

Jong Suid-Afrikaners stel nie meer belang om in verkiesings te stem nie.

Dít blyk uit ’n analise van die kieserslys. Die lys het Maandag gesluit in afwagting op die plaaslike regeringsverkiesing oor vyf weke.

’n Rekord-daling van 75% onder geregistreerde kiesers jonger as 20, tesame met skerp dalings in die getal kiesers tussen 20 en 30, kan ’n groot impak hê op die sukses van partye wat swaar op die jeugstem steun, waarsku kenners.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,774.93
+0.6%
Silwer
23.50
+1.2%
Palladium
2,035.53
+0.7%
Platinum
1,052.00
+1.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos