Kenner: ‘Koalisies ná verkiesings – só kan dit werk’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Al hoe meer munisipale rade sal ná 1 November se verkiesing deur koalisies regeer word namate die grootste partye se dominansie uitgedaag word, sê die politieke analis Wayne Sussman.

Maar dié koalisies moet verkieslik gesluit word tussen partye wat “filosofies en ideologies” nader aan mekaar is, en wat in die openbaar oor doelwitte ooreen kan kom.

“Om meer koalisies te sien, moet minder mense vir die groter partye soos die ANC en die DA stem sodat hul steun in munisipaliteite tot onder 50% daal. En daar moet meer mense vir ander, kleiner plaaslike partye stem. Alles dui daarop dat dit tot ’n groter mate in hierdie verkiesing op 1 November gaan gebeur.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 171/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.76
+0.8%
Rand - Pond
21.02
+0.5%
Rand - Euro
17.87
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Goud
1,787.14
+0.7%
Silwer
22.75
-0.4%
Palladium
1,748.73
+0.4%
Platinum
948.38
+0.8%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,650
+0.9%
Alle aandele
71,090
+0.9%
Hulpbronne 10
67,829
+0.9%
Industriële 25
93,761
+0.7%
Finansiële 15
13,885
+2.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos