Knysna se Ricky loop oor na ANC

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ricky van Aswegen
Ricky van Aswegen

Ricky van Aswegen, Knysna se burgemeester en die enigste Cope-stadsraadslid in die land, is weer ’n ANC-lid.

Van Aswegen was die afgelope jaar burgemeester in ’n taamlik stabiele koalisieregering saam met die ANC in Knysna nadat ’n DA-koalisie in duie gestort het. Toe die Verkiesingskommissie die verkiesingslyste bekend maak, was Van Aswegen die ANC se burgemeesterskandidaat.

Die DA het 49,61% van die stemme gekry en die helfte van die 20 stadsraadslede in Knysna in sy sak gehad ná die vorige plaaslike verkiesings, in 2016, maar het nog ’n raadslid nodig gehad om ’n volstrekte meerderheid te verkry. Naas die sewe ANC-lede was daar ’n lid vir Cope (Van Aswegen), ’n raadslid wat die African Christian Democratic Party (ACDP) verteenwoordig het en ’n plaaslike party, die Knysna Unity Congress (KUC).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 71/1
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.71
+0.9%
Rand - Pond
20.78
+1.0%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,786.58
+0.1%
Silwer
22.48
-0.1%
Palladium
1,864.63
+0.6%
Platinum
963.50
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos