KYK | Aksieheld-verkiesingsvideo wys Angus kry dinge gedoen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die DA-wyksraadslid Angus McKenzie praat oor sy omstrede video van sy verkiesingsveldtog in sy huis in Parow. Foto: Edrea du Toit
Die DA-wyksraadslid Angus McKenzie praat oor sy omstrede video van sy verkiesingsveldtog in sy huis in Parow. Foto: Edrea du Toit

Vergeet die polisie, Hugo. Bel vir Angus!

Want in Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte beeld Angus McKenzie, die plaaslike DA-raadslid, homself in ’n video uit as die aksieheld wat uit die niet verskyn om sy mense te verlos van verstopte dreine en gewapende bendes, wat dikwels paniek in dié buurt saai.

Die agtergrondmusiek van die video, wat op Sondag 3 Oktober bekend gestel is, is die temalied van die 1984-fliek Ghostbusters, met die koor: “Who you gonna call?!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 122/10
Scotland 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,780.25
-0.1%
Silwer
24.12
-0.8%
Palladium
1,999.53
-3.5%
Platinum
1,046.50
-0.6%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.8%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos