KYK | ANC-veldtog: Konfrontasie toe man Cyril-hemp aan brand steek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa het op die Duma-plein in Botshabelo gepraat.  Foto: Mlungisi Louw
Pres. Cyril Ramaphosa het op die Duma-plein in Botshabelo gepraat. Foto: Mlungisi Louw

’n Geveg het byna uitgebreek toe ’n omgekrapte inwoner van Mangaung, Bloemfontein, ’n ANC-T-hemp met pres. Cyril Ramaphosa se gesig op aan die brand gesteek het kort voor sy optrede hier op die Duma-plein in Botshabelo.

Moaketsi Matlokola (35) sê die ANC wil net mense lok om te stem, maar lewer geen dienste nie. Hy weier om vir Ramaphosa en die ANC te stem, want as ’n 35-jarige pa van drie kinders het hy niks nie – nie werk, ’n huis of ’n toekoms nie.

ANC-amptenare het hom aan die kraag gegryp en ’n lid van die polisie se hulp ingeroep. Hy is daarna verwyder. Die T-hemp was grootliks ongeskonde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 101/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos