KZN-premier verwilder toe hy stemme vir die ANC wou werf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sihle Zikalala
Sihle Zikalala

Sihle Zikalala, premier van KwaZulu-Natal, is doodgeskree en selfs verwilder tydens verkiesingsveldtogte in Howick en in Port Shepstone, aan die suidkus.

Toe van Zikalala se helpers Dinsdag probeer het om verkiesingspamflette by ’n saamtrek in ’n straat in Port Shepstone te versprei, het dit byna op geweld uitgeloop.

’n Video wat ’n omstander met ’n selfoonkamera geneem het, wys hoe van die omstanders in ANC-kleure die helpers van hul party bestorm en hulle dreigend verbied om die verkiesingsmateriaal uit te deel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
TS Galaxy FC 0
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+0.4%
Rand - Pond
21.07
+0.3%
Rand - Euro
17.95
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,786.81
+0.7%
Silwer
22.68
-0.7%
Palladium
1,739.60
-0.2%
Platinum
955.50
+1.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos