‘Opposisiepartye kan vanjaar die ANC uit die kussings lig’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Pieter Groenewald gister in Pretoria.
Dr. Pieter Groenewald gister in Pretoria.

Die VF Plus is nie meer ’n klein party nie en wil sy verteenwoordiging op stadsrade in vanjaar se munisipale verkiesing verdubbel.

So het dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, gister aan Rapport gesê ná die bekendstelling van sy party se verkiesingsmanifes in Pretoria.

Die VF Plus het 80 verteenwoordigers op munisipale rade oor die hele land. Groenewald sê hul verteenwoordiging is belangrik omdat geen enkele party die ANC in Suid-Afrika uit die kussings gaan lig nie. ’n Koalisie van partye sal dit moet doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 249/7
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
+0.9%
Rand - Pond
21.12
+0.6%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,779.33
-0.3%
Silwer
22.38
-0.7%
Palladium
1,853.76
+2.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,599
+0.5%
Alle aandele
71,017
+0.3%
Hulpbronne 10
67,425
+1.4%
Industriële 25
93,388
-0.4%
Finansiële 15
14,090
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos