Outa wil weet waaraan politieke partye hul taksgeld bestee

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Plakkate van verskillende politieke partye. Foto: Susan Cilliers
Plakkate van verskillende politieke partye. Foto: Susan Cilliers

Die Organisasie Teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n beroep op groter deursigtigheid en aanspreeklikheid gedoen oor die miljarde rande van belastingbetalers se geld wat na politieke partye gekanaliseer word.

Dit volg nadat hy Donderdag ’n verslag bekend gemaak het waarin onder meer bevind is dat politieke partye in die parlement en provinsiale wetgewers sedert 2009 meer as R13,9 miljard van belastingbetalers se geld ontvang het.

’n Deel van die geld word van die Verteenwoordige Politieke Partyfonds deur die Verkiesingskommissie (OVK) aan partye toegedeel, hoewel die meeste geld deur die parlement en provinsiale wetgewers uitbetaal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 25/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+0.4%
Rand - Pond
21.53
+0.1%
Rand - Euro
18.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
+0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Goud
1,794.40
+0.5%
Silwer
22.95
+0.2%
Palladium
1,803.32
+0.2%
Platinum
957.10
-0.9%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,527
-0.1%
Alle aandele
69,914
-0.1%
Hulpbronne 10
65,672
+0.1%
Industriële 25
93,660
-0.3%
Finansiële 15
13,402
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos