Politieke kandidate sê hul sê oor Kaapstad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Unsplash
Ter illustrasie. Foto: Unsplash

Van die grootste vrae in die Kaapstad-metro is of kiesers steeds vertroue in die DA het om die metro te bestuur, hoeveel stemme die nuwe Good-party gaan trek en of die ANC ná 1 November steeds die hoofopposisieparty sal wees.

Die DA het met die vorige plaaslike verkiesings in 2016 ’n volstrekte meerderheid gekry. Hy het tans 154 raadslede uit die totaal van 231. Die ANC is die amptelike opposisie met 57 raadslede. Daarna volg die EFF met sewe raadslede.

Die nuweling wat aan die raadsaal se deur klop, is die Good-party, wat in 2018 deur Patricia de Lille gestig is toe sy as burgemeester van Kaapstad en ook uit die DA bedank het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos