Géén koalisieregering met ANC of EFF in Oos-Kaap, sê VF Plus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, praat Dinsdagaand in Jeffreysbaai.  Foto: Lulama Zenzile
Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, praat Dinsdagaand in Jeffreysbaai. Foto: Lulama Zenzile

Die Vryheidsfront Plus verwag dat sy steun soos in die nasionale verkiesing ook tydens die komende plaaslike verkiesings in die Oos-Kaap sal groei.

Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, het dit Dinsdagaand gesê tydens sy besoek aan Jeffreysbaai in die Kouga-munisipaliteit, waar van die party se wykskandidate in die Oos-Kaap vir die plaaslike verkiesings ook voorgestel is.

“Die golf (van steun) wat met die nasionaal-provinsiale-verkiesing genereer word, word gewoonlik deur die plaaslike verkiesings gevolg. Ons is oortuig daarvan. Ons het 150% gegroei in die 2019-verkiesing. Ek sê ons kan minstens weer ’n 100% groei,” het Groenewald aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos