Wes-Kaapse premier se naam toe ook nie op kieserslys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alan Winde, Wes-Kaapse premier Foto: Malherbe Nienaber
Alan Winde, Wes-Kaapse premier Foto: Malherbe Nienaber

Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, se naam was nie Maandag op die kieserslys toe hy wou stem nie.

Winde het dit met ’n skok besef toe sy nuwe woonadres nie op die Verkiesingskomitee (OVK) se stelsel opgeroep kon word nie. Hy en sy vrou, Tracy, het saam hul adres aangepas, maar net haar verandering is in die stelsel opgeneem.

Hy het egter Dinsdag bevestig dat hy wel sy kruisie kon trek nadat hy ’n vorm ingevul het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos