Zille woon sommer in Baai om steun te kry

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad.  Foto: Jaco Marias
Helen Zille, voorsitter van die DA se federale raad. Foto: Jaco Marias

Die DA het Helen Zille ontplooi in Nelson Mandelabaai, die metro buite Kaapstad waar dié party se kanse die beste lyk om ná 1 November die grootste party te wees.

Sy kry veral aftrek onder wit en bruin Afrikaanse kiesers, terwyl Nqaba Bhanga, die DA-burgemeester, hom op die werf van swart kiesers in en om Gqeberha toespits.

Zille, voorsitter van die DA se federale raad, het Vrydag aan Rapport bevestig sy sal tot die verkiesing op 1 November in Gqeberha woon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos