ANC in Vrystaat sê jammer oor foute, maar hy’s ‘reg vir stemdag’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
William Bulwane, ANC-verkiesingshoof in die Vrystaat (links), en Oupa Khoabane, woordvoerder van die Vrystaatse tussentydse provinsiale komitee (IPC), sê die ANC is gereed vir die plaaslike verkiesings op 1 November. Foto: Mlungisi Louw
William Bulwane, ANC-verkiesingshoof in die Vrystaat (links), en Oupa Khoabane, woordvoerder van die Vrystaatse tussentydse provinsiale komitee (IPC), sê die ANC is gereed vir die plaaslike verkiesings op 1 November. Foto: Mlungisi Louw

Die ANC in die Vrystaat het kiesers om verskoning gevra vir die “foute” met dienslewering by munisipaliteite en sê hy werk daaraan om dit reg te stel.

Te midde van dié verskonings en beloftes het dit ook bekend geword dat Vusi Tshabalala, geskorste hoofsweep van die Vrystaatse wetgewer, die party nou oor sy skorsing hof toe wil sleep.

William Bulwane, nuwe Vrystaatse LUR vir polisie, paaie en vervoer, asook verkiesingshoof van die Vrystaatse ANC, het Woensdag op ’n nuuskonferensie van dié party in Bloemfontein, gesê hulle het gehoor Tshabalala wil hof toe gaan, maar hy het nog nie die hofdokumente daarvoor gesien nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos