ANC mis ‘sy Ace’ in kiestyd in Vrystaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gehawende stoele staan in die Arthur Nathan-swembad in Bloemfontein. Dié swembad is in 1907 geopen as die eerste munisipale swembad hier en glo destyds die grootste in die land. Dit is ’n nasionale gedenkwaardigheid, maar is nou onbruikbaar. Foto's: Deon Raath
Gehawende stoele staan in die Arthur Nathan-swembad in Bloemfontein. Dié swembad is in 1907 geopen as die eerste munisipale swembad hier en glo destyds die grootste in die land. Dit is ’n nasionale gedenkwaardigheid, maar is nou onbruikbaar. Foto's: Deon Raath

Ná die skorsing van hul sekretaris-generaal, Ace Magashule, is die ANC in die Vrystaat sonder hul “troefkaart” en dít kan hulle op 1 November duur te staan kom by die stembus, hoop die DA.

Werner Horn, provinsiale voorsitter van die DA in die Vrystaat, veg vanjaar in die sesde agtereenvolgende verkiesing in Mangaung. Hy sê Magashule het ’n besonderse vermoë om persoonlik aan die ANC-verkiesingsveldtog momentum te gee.

“Nou is daar niks daarvan te sien nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 286/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.1%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,775.25
-0.4%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,738.89
-0.4%
Platinum
944.50
+0.9%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,610
-0.3%
Alle aandele
71,061
-0.2%
Hulpbronne 10
67,482
-0.6%
Industriële 25
93,823
-0.2%
Finansiële 15
13,924
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos