Kiesers kan SA op 1 November help omdraai, sê die DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Vlag van die Demokratiese Alliansie (DA). Foto ter illustrasie.  Foto: Nelius Rademan/Gallo
’n Vlag van die Demokratiese Alliansie (DA). Foto ter illustrasie. Foto: Nelius Rademan/Gallo

As Suid-Afrikaners voel die land is op die verkeerde koers en hulle bekommerd is oor die toekoms, kry hulle op 1 November met die plaaslike verkiesings die geleentheid om hul stemme dik te maak en die skip om te draai.

Só lui 'n DA-verklaring wat Saterdagoggend uitgereik is voordat die amptelike opposisie sy verkiesingsmanifes bekend gestel het.

Kunstenaars soos Kurt Darren en Early B het by dié aanlyn geleentheid opgetree, terwyl verskeie van die DA se burgemeesterskandidate, onder wie dr. Mpho Phalatse (Johannesburg) en Geordin Hill-Lewis (Kaapstad) ook teenwoordig was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos