Absa AgriBesigheid belê in gemeenskap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Absa bied bankprodukte en -dienste wat in al hul AgriBesigheid-kliënte se behoeftes voldoen.
Absa bied bankprodukte en -dienste wat in al hul AgriBesigheid-kliënte se behoeftes voldoen.

As jou vennoot in die landbou vir meer as 100 jaar, verstaan Absa AgriBesigheid dat die grond ons verbind. Dit is die lewensaar wat gemeenskappe voed en deure vir oneindige geleenthede vir gedeelde ekonomiese groei oopmaak.

Dit is waarom produsente op Absa staatmaak om hul strategiese beplanning te ondersteun en hul landbougemeenskappe te omskep.

Absa het grondige ervaring in die ontwikkeling van pasgemaakte wêreldklasbesigheidsoplossings vir alle produkte in die landbousektor. Hulle verstaan landboubesigheid en die uitdagings wat produsente in die gesig staar.

Dit is waarom Absa bankprodukte en -dienste bied wat in al hul kliënte se behoeftes voorsien. Om in landbougemeenskappe te belê, beteken vir Absa AgriBesigheid om in die lewensbestaan van ons mense te belê en daardeur volhoubare ekonomiese groei te ondersteun.

Absa doen meer sodat jy kan. Dis Africanacity.

Besoek gerus hul webwerf vir meer besonderhede. 

Absa is ’n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer en geregistreerde kredietverskaffer. Bepalings en voorwaardes geld.


besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos