GEBORG | Covid-19 nie die enigste virus op die dorp nie: RSV neem toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Raak deel van Synexus se vrywillige navorsingsprogram en dra by tot die toekoms van medisyne.
Raak deel van Synexus se vrywillige navorsingsprogram en dra by tot die toekoms van medisyne.

Respiratoriese sinsitiale virus (RSV) is dalk nie so algemeen soos Covid-19 nie, maar RSV is een van die hoofoorsake van respiratoriese infeksies regoor die wêreld. Dit is belangrik – nou meer as ooit – om jouself teen ander respiratoriese virusse te beskerm, en RSV moet ernstig opgeneem word.

Elke jaar veroorsaak RSV 24,8 miljoen infeksies. Dit is een van die hoofoorsake van die dood van kinders onder vyf jaar oud en hospitalisasie van mense 60 jaar en ouer.

Suid-Afrika sien tans hoe RSV-infeksiekoerse styg, met die hoogste koerse vanaf Februarie wat dan in Junie ’n hoogtepunt bereik. En met die wintermaande wat vinnig naderkom, is RSV-voorkoming belangriker as ooit. 

Wat is RSV?

RSV is ’n algemene, hoogs aansteeklike virus wat lei tot verkoue-agtige simptome wat vinnig na ernstige infeksie van die longe en lugweë kan verander, soos longontsteking en bronchiolitis. Dit versprei deur die lug via hoes, nies en ander kontak. Dit kan maklik oorgedra word terwyl kinders speel en volwasse geliefdes interaksie het.

Ongeveer 8% van sterftes van Suid-Afrikaanse kinders onder die ouderdom van vyf word deur hierdie respiratoriese infeksies veroorsaak. Maar in onlangse jare, het jaarlikse golwe van RSV meer mense as wat verwag is in elke ouderdomsgroep geïnfekteer. Omdat RSV hoogs aansteeklik is, versprei dit vinnig na vatbare kinders en bejaardes.

Help om die weg te baan vir nuwe RSV-behandelings.

Synexus soek tans na gesonde vrywilligers om te help om navorsing te bevorder in ’n entstof om mense teen respiratoriese virusse te beskerm.

Wanneer grootouers met RSV geïnfekteer word, word die kleinkinders waarvoor hulle sorg, ook blootgestel. Entstowwe kan beskerming daarteen bied.

Word vandag ’n Synexus-vrywilliger!

Het jy dit al oorweeg om aan ’n navorsingstudie deel te neem? Hier is ’n paar punte om te oorweeg:

  • Jy sal bydra tot die toekoms van medisyne.
  • Jy sal deur gekwalifiseerde dokters en verpleegsters geassesseer en versorg word.
  • Jy sal deurgaans die studie spesialis-advies en bystand ontvang.
  • Jy sal aansluit by die groeiende gemeenskap van meer as 14 000 Synexus-vrywilligers wat tans aan Synexus-kliënte se proewe deelneem.
  • Jy sal roetine-gesondheidsondersoeke ontvang, sowel as lengte-, gewig-, liggaamsmassa-indeksmeting (BMI), bloeddrukmonitering, bloedcholesterol-kontrolering, en ander relevante toetse.

Vir meer inligting oor hoe om aan hierdie kliniese proewe deel te neem en om aansoek te doen, besoek deur studiesRSV-za.com of skakel 012 004 2297 gratis.


Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.

Rand - Dollar
17.17
-0.9%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos