GEBORG | Daag jouself uit en wen dalk ’n Fortuner!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Gesoek: ’n Fikse, reg-vir-enige-ding persoon met senuwees van staal om Media24 te verteenwoordig in vanjaar se Toyota Fortuner-uitdaging.

As jy ’n adrenalien-verslaafde is wat graag jouself fisiek en geestelik uitdaag, skryf dan in. Media24 wil hê jy moet hulle verteenwoordig in die 2022 Fortuner-uitdaging. Die algehele wenner sal wegry met ’n splinternuwe Toyota Fortuner!

Vir dié kompetisie, wat plaasvind in Oktober*, sal die Media24-finalis saamspan met een van die plaaslike sporthelde – Oupa Mohojé, Grace Motswana, Giniel de Villiers of Bianca Buitendag – in ’n reeks uitdagings wat fietsry, spoed en avontuur behels. Daarby sal jy ’n bietjie kopgimnastiek ook moet toepas!

Hoe om in te skryf

Neem ’n foto of maak ’n video (opsioneel, maar dit sal jou inskrywing laat uitstaan) en laai dit op by toyota.M24lifestyle.co.za. Jy sal ook die inskrywingsvorm wat daar is, moet invul.

Moenie uitstel nie – inskrywings sluit 14 September om middernag. Bykomende besonderhede sal bevestig word. Bepalings en voorwaardes geld.

Wen groot

Die algehele wenner sal ’n Toyota Fortuner 2.4 GD-6 RB 6MT ter waarde van meer as R620 000 wen. Die vier finaliste sal elkeen wegstap met ’n gespesialiseerde Stumpjumper Alloy 29er-bergfiets en bykomstighede ter waarde van meer as R54 000, Salomon-bykomstighede ter waarde van R10 000 en ’n Garmin epix™ (Gen 2)-slimhorlosie van meer as R18 000.

Klik hier om vandag in te skryf!

* Presiese datums en inligting oor die dag in Oktober sal bevestig word.

Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos