GEBORG | Maak dié produkte deel van jou Kerskopies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hoe lekker is dit nie om ’n geskenk te gee en self te ontvang nie? Veral gedurende die feestyd. Oorweeg gerus hierdie fantastiese opsies vir jou Kersinkopielysie:

1. Westernboots

Westernboots SA is ’n betroubare verskaffer sedert 2014. Hulle voer cowboy-stewels uit Amerika in en versprei dit in Suid-Afrika. Dit gee jou dus gemoedsrus wanneer jy bestel, vergemaklik terugsendings en vinnige aflewering.

Hulle hoop om jou droom van ’n pragtige paar cowboy-stewels te bewaarheid! Maak seker jy besoek hul webtuiste vir ongelooflike gehalte-stewels.

2. ClemenGold Gin™

ClemenGold Gin™ is nou beskikbaar in ’n 750 ml bottel – ideaal vir ’n feestydkuier met familie en vriende. Agt botaniese bestanddele, met songedroogte ClemenGold®-mandaryne as die geurdrywer, word ingespan gedurende die distilleringsproses van hierdie klassieke Kaapse droëstyl-gin.

Deel jou goue kuier-oomblikke met hulle by @clemengold_gin. Bestel vir tuisaflewering by citrusgin.co.za.

3. Aloe Unique

Aloe Unique is ’n trots Suid-Afrikaanse velsorgreeks. Hulle kombineer die beste van antieke en ekologies-geoeste Aloe Ferox-plantuitreksel en gevorderde fotochemie. Die resultaat is ’n hoëgraad-, bio-versoenbare, moderne en luukse velsorgreeks. Aloe Unique versoen oeroue wysheid met moderne wetenskap.

Suiwer, kragtig, fundamenteel – ’n nuwe vlak van skoonheid en gesondheid ontgin uit die Suid-Afrikaanse ongerepte natuur.

Ervaar die fantastiese Ferox-verskil met Aloe Unique. Sê “Aloe” vir hul velveranderde superster: Squalane. Klik hier vir meer inligting. 

4. Silver Shell Jewellery

Silver Shell Jewellery maak juwele om die natuur te help beskerm. Hulle skep volmaakte klein skulpies, soos dié in die seepampoentjie-hangertjie, en hulle maak gietvormpies van die baba-perlemoen- en roomysskulpies. Hoe? Deur ’n gietvorm van die skulp te maak en dit dan te verwyder. ’n Plastiek-gietvormreplika word dan verhard en gebruik. Dit word gevul met sterlingsilwer om die pragtigste skulpvormjuwele te skep. Op hul webtuiste is hangertjies, oorbelle, armbande en kettings – alles van soliede sterlingsilwer.

’n Gedeelte van alle verkope oor die webtuiste heen word aan kusbeskerming geskenk, veral vir die beskerming van Suid-Afrikaanse perlemoen.

5. Banhoek Chilli Oil

Banhoek Chilli Oil is die volmaakte geskenk vir die kosmense in jou lewe. Kikker enige gereg op met ’n bietjie byt wat die geur daarvan daardie ekstra oemf sal gee.

’n Kook- en geurolie wat die perfekte pasmaat is vir pasta, slaai, pizza, braai- of enige vleisgereg, en selfs sjokoladeskeppings! Plaas Banhoek Chilli Oil in die kerskous of op jou kerstafel.

6. SmartBox

Jy hou van toer. Jy hou van wyn. Jy hou daarvan om goeie wyn op mooi plekke te drink. Maar om jou kosbare skatte veilig te hou terwyl jy op stof-grondpaaie of bergpasse ry, is nie so maklik nie!

SmartBox is die antwoord. Ontwerp deur ’n wynliefhebber en reisiger, bied SmartBox die perfekte oplossing. Die slim ontwerp pas in ’n standaardgrootte hoë-deksel-“ammo box”, so dit is maklik om te pak en te vervoer. Die spesiale holtes word so gevorm dat dit glase (met of sonder stele), sowel as wyn-, whiskey- en jenewerbottels stewig in posisie hou. Dit is ’n veelsydige ontwerp en jy kan jou eenheid aanpas volgens jou vereistes.

Kry jou SmartBox by www.smartbox.co.za

7. Geskenkwenk

Maak jou eie hardehout! Skaafsels is houtsplinters van gebruikte eikehout-brandewynvate. Dit kom gerieflik reeds in ’n bottel, gereed vir vodka om net daarby gevoeg te word. Die vodka begin dadelik verkleur en na agt weke sal die hout- en brandewynsmaak na vore kom. Die hardehout sal reg wees om te geniet nes jy jou gunsteling-whiskey geniet.

Te koop aanlyn. Volg ook Skaafsels op Instagram en facebook!

8. 360FIVE Everyday

’n Modieuse sonhoed vir elke dag! Ontdek jou gunsteling 360FIVE-hoed en beskerm jou vel hierdie somer met ’n hoëgehalte-bykomstigheid met uitstekende sonbeskerming. Blaai deur ’n wye reeks mans- en vrouehoedstyle wat maklik dra – baie van hulle met ’n UBF50+-gradering en Kansa-goedkeuring vir maksimum UV-beskerming die hele dag lank. Dit is gemaklike hoede wat ontwerp is vir die alledaagse lewe. Pryse beloop R279 tot R499 en dit is aanlyn beskikbaar, sowel as by uitgesoekte winkels regoor Suid-Afrika.

besig om te laai... Regstreeks
Australia 189/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 46/3
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 54/4
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
KwaZulu-Natal Inland 39/1
Northern Cape 0
Rand - Dollar
17.18
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.2%
Rand - Euro
18.07
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,783.04
-0.2%
Silwer
22.73
+0.0%
Palladium
1,864.37
+0.6%
Platinum
1,011.50
+0.5%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,073
+0.3%
Alle aandele
74,223
+0.3%
Hulpbronne 10
73,053
-0.2%
Industriële 25
91,455
+0.7%
Finansiële 15
15,612
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos