GEBORG | Maak sin van geldelike studentehulp – luister saam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
PPS gesels in hierdie podsending oor hoe studente toegang tot geldelike voordele kan kry en daarvoor aansoek kan doen.   Foto: VERSKAF
PPS gesels in hierdie podsending oor hoe studente toegang tot geldelike voordele kan kry en daarvoor aansoek kan doen. Foto: VERSKAF

Die pandemie het baie dinge in die samelewing en ekonomie verander – van die manier waarop ondernemings sake doen en hoe jy reis, tot hoe die opvoedkundige bedryf funksioneer.

Jy het gesien hoe digitalisering toeneem en meer afstandsleergeleenthede vir studie op skool en tersiêre vlak beskikbaar gestel word om studente gedurende die opeenvolgende vlae van inperking te kon bystaan. Finansiële hulp is ’n voordeel wat baie studente kan help om studies gemaklik te kan bekostig ongeag die platform waarop dit aangebied word.

Luister hier na ’n gesprek met dr. Sybil Seoka, voorsitter van die PPS-stigting, om die onderwerp van geldelike studentehulp te bespreek. Dit kyk na hoe studente toegang tot hierdie voordele kan kry en daarvoor aansoek kan doen, asook die werk van die PPS-stigting, wat ten doel het om onderwys- en leerervarings in die tersiêre opvoedingsfeer te verbeter.

Hierdie plasing is geborg deur die PPS-stigting en vervaardig deur Adspace Studio.

Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteer. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.


Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos