GEBORG | Só kan jy familie-beleggings hanteer - luister saam

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anil Thakersee van PPS Beleggings gesels oor die onderwerp familiebeleggings binne die ná-pandemie-landskap.
Anil Thakersee van PPS Beleggings gesels oor die onderwerp familiebeleggings binne die ná-pandemie-landskap.

Die ekonomiese landskap is oor die afgelope twee jaar geheel en al verander – veral wat beleggings en die besluit waar om jou geld die beste te beveilig betref.

Een van die grootste finansiële beleggingsneigings wat na vore gekom het as beste beskermingmeganisme is beleggings wat finansiële volhoubaarheid bied en deursypel na jou familie. Familiebeleggings laat jou toe om vandag al die finansiële toekoms van jou gesin of familie te beveilig indien jy dit slim doen.

Anil Thakersee, uitvoerende hoof van bemarking en sakeontwikkeling by PPS Beleggings, gesels in hierdie podsending oor familiebeleggings en die geleentheid om saam met jou familielede intergenerasie-welvaart te skep.

Vir meer inligting tree in verbinding met jou geakkrediteerde finansiële adviseur of skakel PPS Investments by 0860 486 777, stuur e-pos na clientservices@ppsinvestments.co.sa of besoek hul  webwerf of https://www.pps.co.za/invest/start-investment.


Hierdie artikel en podsending is geborg deur PPS Beleggings, ’n gemagtigde FDV, en geskep deur Adspace Studio.

Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteer. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.

Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos