‘Ek het gekom om jou huis toe te neem’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die pandemie het nie Diana Ferrus se lus vir lees en woorde skep geblus nie. Mengelmoes – ’n versameling gedigte het onder haar leiding vorm gekry. Foto: VERSKAF
Die pandemie het nie Diana Ferrus se lus vir lees en woorde skep geblus nie. Mengelmoes – ’n versameling gedigte het onder haar leiding vorm gekry. Foto: VERSKAF

’n Digter wat min bekendstelling nodig het, is Diana Ferrus. Met haar geliefde gedig oor die verontregte Khoi-vrou Sarah Baartman “Ek het gekom om jou huis toe te neem” (oorspronklik “I’ve come to take you home”) het hierdie boorling van Worcester wêreldwyd al baie harte geroer en mense geïnspireer met haar eiesoortige kombinasie van raakwoorde uit haar persoonlike ervarings.

Hierdie ikoniese gedig van haar het ’n groot rol gespeel in die repatriasie van die oorskot van Sarah Baartman na die Oos-Kaap in 2002.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 37/2
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos