Tien jaar gelede se wenner

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Estie Britz van die Hoërskool Kemptonpark was tien jaar gelede die wenner van die 30ste Matrikulant van die Jaar-kompetisie.
Estie Britz, wat in 2015 met David Istvan Szöke getroud is, soos sy vandag lyk. Hulle het twee kinders, Zeon Alpha (3) en Adeline (1). Adeline, wat hier op Estie se arm sit, is in Nieu-Seeland gebore. Die gesin het in Januarie na Suid-Afrika teruggekeer nadat hulle in Dubai en Nieu-Seeland gewerk het. Hulle woon nou in Johannesburg. Estie, wat onderwys studeer het, is sedert die geboorte van hul eerste kind heeltyds ma.


besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.20
-0.1%
Rand - Pond
19.85
-0.4%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,812.75
+0.1%
Silwer
21.46
+1.7%
Palladium
1,978.00
+1.6%
Platinum
945.50
+0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,485
+0.8%
Alle aandele
69,196
+0.8%
Hulpbronne 10
71,992
+1.7%
Industriële 25
77,106
+0.1%
Finansiële 15
15,876
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos