
Eerste finaliste in 1981: Die finaliste van die eerste Matrieknooi-kompetisie. Van links voor op die stoele is: Marinda Lötter (Hoërskool Sand du Plessis, Bloemfontein), Sobeth Bester (Hoërskool JBM Hertzog, Bloemfontein) en Marita Vorster (Hoërskool Sentraal, Bloemfontein); agter van links is: Marnelise Hugo (Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein), Debbie Posthumus (Eunice High School, Bloemfontein), Irma van Aswegen (eerste wenner, Hoërskool Willem Pretorius, Heilbron), Christa van der Merwe (Hoërskool Witteberg, Bethlehem), Caron Tylcoat (Hoër Handelskool, Kimberley), Ina Coetzee (Hoërskool Paul Kruger, Steynsburg) en Marlize Willemse (Hoërskool Witteberg, Bethlehem).Foto: ARGIEF

Finaliste in 2019: Die 14 finaliste in die vorige Matrikulant van die Jaar-kompetisie in 2019 was van links, voor: Simoné Färber (Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein), Diana Mouton (Hoërskool Wilgerivier, Frankfort), Deanri Snyman (C & N Meisieskool Oranje, Bloemfontein), Monique Davidson (C & N Meisieskool Oranje, Bloemfontein), Runé Edeling (Eunice High School, Bloemfontein), Charné Weyers (Eunice High School, Bloemfontein) en Emily Chikobvu (St Michael’s School for Girls, Bloemfontein). Agter van links is: Pieter Hoogenboezem (wenner in 2019, Hoërskool Pietersburg, Polokwane), Dano Sadie (Hoërskool Oosterland, Secunda), Mia Moolman (C & N Meisieskool Oranje, Bloemfontein), Uzma Amwarey (Hoërskool Ficksburg), Mandie de Wet (C & N Meisieskool Oranje, Bloemfontein), Abdul Adam (St Joseph’s CBC, Bloemfontein) en Katlego Kere (Welkom High School). Foto: CHARL DEVENISH