VIA | Ontmoet die laaste 2 spanne in 'Aansit'!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Dié week is die finaal van Aansit op VIA (DStv-kanaal 147), waar die twee finalisspanne dinge uitkook in ’n professionele kombuis om die beoordelaars, Reuben Riffel, Nic van Wyk en Chris Erasmus, asook hul groep kompeteerders te beïndruk. 

Die twee spanne berei ’n driegang-spyskaart wat hulle in hul eie restaurant sou bedien. Die wenners stap weg met die prys ter waarde van meer as R200 000, wat ’n sewedagbootreis met vliegtuigkaartjies na Frankryk insluit. 

Wie gaan met die groot prys en titel wegstap?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 155/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.62
-0.1%
Rand - Euro
17.27
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,841.30
-0.1%
Silwer
23.77
-0.9%
Palladium
2,166.50
+0.9%
Platinum
1,020.00
-1.3%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,070
+0.6%
Alle aandele
72,567
+0.6%
Hulpbronne 10
72,878
+2.0%
Industriële 25
90,481
-0.5%
Finansiële 15
14,827
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos