Deel

VIA | Pieter-Steph oor sy grootwordjare in Riebeek-Kasteel, rugby en wyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Terugkeer op VIA (DStv-kanaal 147) se tweede seisoen is hier met nog grootwordstories van ons land se gunsteling-bekendes.

In die eerste episode keer die Springbok-rugbyspeler Pieter-Steph du Toit terug na sy wortels en wys hy ons die plaas Kloovenburg in Riebeek-Kasteel, waar hy grootgeword het. Hy deel sy grootste onthou-oomblikke uit sy grootwordjare en geniet dan ’n feesmaal saam met sy familie by ’n plaaslike restaurant, Bay Leaf & Thyme.

Pieter-Steph is die oudste van vier broers. Hy woon nou in die Paarl saam met sy vrou, Willemien du Toit, en hul tweejarige seuntjie, Pieter. En gelukkig vir hom wat so lief is vir sy familie en die plaas, is dit net ’n 40-minute-rit van die Paarl af, dan is hy by Kloovenburg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 327/3
India 0
Rand - Dollar
18.95
+0.9%
Rand - Pond
23.62
+0.6%
Rand - Euro
20.31
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.66
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
1,021.18
-1.8%
Palladium
1,372.95
-1.5%
Goud
1,948.57
+0.4%
Silwer
23.76
+1.4%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,590
-0.3%
Alle aandele
76,915
-0.3%
Hulpbronne 10
69,438
-1.1%
Industriële 25
103,223
-0.3%
Finansiële 15
15,460
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos