
Tafelberg Meubels se Herfskarnaval is tans aan die gang by alle Tafelberg-winkels landwyd. Hulle nooi jou hartlik uit om deel te wees van die pret met ongelooflike spesiale aanbiedinge en ’n kans om die groot wiel te spin.
Almal is wenners — wees daar, moet dit nie misloop nie! Maar opskud, feesvieringe begin Woensdag 8 Maart.
Bepalings en voorwaardes geld.
KLIK HIER OM DIE KATALOGUS AF TE LAAI.
Tafelberg Meubels — Altyd Beter
Hierdie spesiale aanbiedinge is tot Dinsdag 21 Maart 2023 by alle takke beskikbaar en geldig terwyl voorraad hou.
Besoek tafelberg.co.za/limited-time-offer/ vir meer inligting.
Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.