Daar heers groot opwinding en inskrywings stroom in na die bekendstelling van die Netwerk24 Paarl-fietstoer wat op 4 Desember by die Faurestraat-stadion in die Paarl plaasvind!
Die organiseerders wil baie dankie sê aan die fietsrygemeenskap vir hul geweldige ondersteuning van die wedren.
Fietsryers wat nog wil inskryf, kan www.cycleevents.co.za besoek.