Deel

Wat as . . . ek ’n enkelbedrag-aftreebelegging met meer as 60% kan groei?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annie van Niekerk (links) sal met gemoedsrus aftree met behulp van Nedbank en Graeme Richards (regs) se insig.
Annie van Niekerk (links) sal met gemoedsrus aftree met behulp van Nedbank en Graeme Richards (regs) se insig.

Om genoeg geld weg te sit sodat jy gemaklik kan aftree is uitdagend, maar dis nooit te laat om te begin belê nie.

Wat as die aftreeleefstyl wat jy graag wil handhaaf, moontlik is deur ’n enkelbedrag van jou welverdiende geld te belê?

Graeme Richards en Nedbank stap die strate van Suid-Afrika plat met een doel voor oë: om hul medeburgers wat aftreeouderdom nader, te help deur slegs een vraag te vra: Wat as?

Hierdie week het Graeme die 56-jarige Annie van Niekerk raakgeloop. Annie besit ’n klein onderneming, sy reis graag en hou daarvan om vriende en familie te onthaal. Hoewel Annie stadig maar seker die tradisionele aftreeouderdom begin bereik, is sy steeds baie aktief en dink sy nog geensins daaraan om ’n bietjie rustiger te begin leef nie.

In ’n eerlike gesprek oor hoe sy graag wil aftree, erken Annie dat sy nie ná aftrede in ’n posisie wil wees waar sy nog ’n ekstra inkomste moet verdien om gemaklik te lewe nie. Hier is haar storie.

Kyk die video hierbo en staan ’n kans om een van vyf beleggingspryse* ter waarde van R5 000 te wen sodat jy aan jou finansiële doelwitte kan begin werk.

Annie het haar finansiële posisie in oënskou geneem en bereken dat sy potensieel ’n enkelbedrag van R1 miljoen kan wegsit in ’n belowende beleggingsgeleentheid wat haar kan help om met gemoedsrus af te tree.

Graeme verduidelik vir Annie indien sy R1 miljoen in Nedbank se elektroniese OptimumPlus-rekening, wat eksklusief vir kliënte van 55 jaar en ouer is, belê, kan sy haar aanvanklike enkelbedragbelegging na 60 maande laat groei teen ’n effektiewe rentekoers van tot 12,42%.

Teen hierdie rentekoers sal Annie se aanvanklike belegging van R1 miljoen oor 60 maande groei . . .

Kyk die video om meer hieroor uit te vind. Dit is aansienlike groei op haar aanvanklike belegging.

“Ek maak my gereeld daaraan skuldig dat ek nie genoeg van die somme en projeksies self doen nie, dus is dit nogal ongelooflik om te hoor wat ’n aanvanklike belegging oor vyf jaar vir my kan beteken,” sê sy.

Met Nedbank se OptimumPlus-rekening, wat eksklusief vir kliënte van 55 jaar en ouer is, kan Annie nou ’n belegging verseker wat jaarliks goed sal groei vir finansiële gemoedsrus

’n Eenmalige belegging wat gaan groei

Met ’n elektroniese OptimumPlus-rekening, kan jy begin belê met ’n minimum bedrag van R1 000 vir ’n vasgestelde periode van een tot 60 maande. Met hierdie rekening kry jy mededingende, markverwante rentekoerse wat versprei word afhangend van die saldo in jou rekening.

Indien jy ouer as 55 is en aftrede vir jou om die draai lê, beveilig jou geld met ’n eenmalige belegging waarvan die groei gewaarborg word. Dis nou jou beurt om jouself af te vra: Wat as?”

GELDSPAARWENK #2
Wanneer jy begin spaar vir jou aftrede, stel vir jou ’n finansiële doelwit. Dit sal jou help om meer ingeligte beleggingsbesluite te neem as jy weet hoeveel geld jy nodig het om gemaklik te kan aftree.

Is jy gereed om aansoek te doen? Vind HIER meer uit oor Nedbank se elektroniese OptimumPlus-beleggingsrekening.

Kyk weer na die episode en staan ’n kans om een van vyf beleggingspryse* ter waarde van R5 000 te wen sodat jy aan jou finansiële doelwitte kan begin werk.

Besoek Netwerk24 se spesiale afdeling vir Nedbank se “What If?”-veldtog om meer hieroor te lees en in te skryf vir die kompetisie waarin jy ’n kans staan om R5 000 te wen wat jy kan belê in jou eie beleggingsdoelwitte.

* Prysgeld sal uitbetaal word in ’n JustInvest-rekening. Jy hoef nie ’n bestaande Nedbank-kliënt te wees om ’n JustInvest-rekening oop te maak nie.

* Nedbank Bpk. (registrasienommer 1951/000009/06) is ’n gelisensieerde finansiëlediensteverskaffer (FDV9363) en ’n geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP16). B’s en V’s geld.

* Rentekoerse was korrek teen druktyd.


Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produkte nie. *Rentekoerse was akkuraat ten tyde van publikasie. Hierdie episode se syfers is bereken teen 'n vorige koers van 13,05%. 

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.34
-0.9%
Rand - Pond
22.51
-1.2%
Rand - Euro
19.78
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
972.95
+0.5%
Palladium
1,405.88
+0.4%
Goud
1,955.01
-1.2%
Silwer
22.98
-1.1%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos