Deel

Wat as . . . ek ’n enkelbedrag vir my droomaftreehuis kan laat groei?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Jou huis is waar jou hart is en soos jy ouer word, raak ’n droomhuis waarin jy kan aftree een van jou hartsbegeertes.

Of jy nou wil afskaal soos jou behoeftes verander en of jy uiteindelik daardie droomhuisie by die see wil koop, dit is ’n doelwit waarvoor jy deeglik moet beplan soos jou aftreeouderdom nader kruip.

Die goeie nuus is dat dit nooit te laat is nie. Wat as ’n enkelbedrag wat jy nou belê, jou kan help om in jou droomhuis af te tree?

Graeme Richards en Nedbank het die strate van Suid-Afrika ingevaar om mede-landsburgers wat aftrede nader te help. Deur “Wat as?” te vra, praat hulle met regte mense wat hul ware verhale deel.

In hierdie week se episode, ontmoet jy die 58-jarige Mearle May, wat ’n droomhuis wil koop waarin sy kan aftree.

nedbank
Mearle May gaan voordeel trek uit haar Nedbank OptimumPlus-belegging. Graeme Richards (regs) het die beste opsies met haar bespreek. Foto: VERSKAF

Kyk die video en staan ’n kans om een van vyf beleggingspryse* ter waarde van R5 000 te wen sodat jy aan jou finansiële doelwitte kan begin werk.

Mearle is ’n eiendomsagent wat al 40 jaar in die eiendomsmark werk. Sy erken dat sy angstig is oor haar naderende aftrede.

“Die lewe is vol hoogte- en laagtepunte. Ek is nou op ’n plek waar ek eintlik geskok is dat ek al byna aftreeouderdom is. Terselfdertyd moet ek ook ’n nuwe huis soek en koop. Dit is nou my doel in die volgende vier jaar,” sê sy.

Mearle wil ’n enkelbedrag van R100 000 belê wat in die toekoms ’n deposito op haar droomaftreewoning sal wees.

Sy is so bly om te hoor dat as sy nou R100 000  teen ’n rentekoers van 12,1%* vir 60 maande in ’n Nedbank OptimumPlus-beleggingsrekening belê, haar belegging met R60 566,30 kan groei.

Kyk die video om meer uit te vind. Die aanvanklike enkelbedrag wat sy belê, toon aansienlike groei.

’n Enkelbedrag-belegging met groeivooruitsigte

Nedbank se elektroniese OptimumPlus-beleggingsrekening is ontwerp vir diegene ouer as 55 wat aftreeouderdom nader.

Met ’n enkelbedragbelegging kan jy jou belegging teen 12,1%* oor 60 maande laat groei. Die enkelbedrag kan so min as R5 000 wees, of jy kan meer as R1 miljoen teen glyskaal-rentekoerse belê.

“Wanneer ’n mens die wisselvalligheid van die markt in ag neem, kan min mense of beleggers jou soortgelyke groei bied. Dit is regtig ’n goeie geleentheid,” sê Mearle oor die groot groei oor slegs vyf jaar.

As jy ouer as 55 is en aftrede nader, beveilig jou geld met ’n enkelbedragbelegging in ’n Nedbank elektroniese OptimumPlus-rekening met gewaarborgde groei. Jy kan so min as R5 000 vir ’n vaste periode tussen een en 60 maande belê. 

Dis nou jou beurt om jouself af te vra: “Wat as?”

Gereed om aansoek te doen? Vind HIER meer uit oor die Nedbank elektroniese OptimumPlus-beleggingsrekening.

Kyk weer na die episode en staan ’n kans om een van vyf beleggingspryse* ter waarde van R5 000 te wen deur ons te vertel wat jou droom is. Begin vandag nog aan jou finansiële doelwitte werk. 

Besoek News24 se spesiale afdeling om meer uit te vind oor Nedbank se "What If?"-veldtog, en hoe jy R5 000 kan wen om in jou beleggingsdoelwitte te belê.


Die blad is betaal en die inhoud verskaf deur die adverteerder. Netwerk24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir die geadverteerde dienste of produk nie.

heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10
India 50/3
Rand - Dollar
18.81
+1.6%
Rand - Pond
23.59
+0.7%
Rand - Euro
20.27
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.63
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
1,016.39
-0.5%
Palladium
1,382.71
-0.8%
Goud
1,969.79
+1.5%
Silwer
24.34
+3.8%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,772
-0.1%
Alle aandele
77,087
-0.1%
Hulpbronne 10
69,368
-1.2%
Industriële 25
103,355
-0.1%
Finansiële 15
15,604
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos