3 redes hoekom Godongwana goeie nuus vir jou beleggings was

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Enoch Godongwana, minister van finansies, was 106 dae in die pos toe hy Donderdag sy eerste mediumtermynbegrotingsrede gelewer het.  Foto: Jaco Marais
Enoch Godongwana, minister van finansies, was 106 dae in die pos toe hy Donderdag sy eerste mediumtermynbegrotingsrede gelewer het. Foto: Jaco Marais

Die JSE en die rand se reaksie Donderdag wys daar was geen onaangename verrassings in Enoch Godongwana, minister van finansies, se eerste mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) nie.

Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing van FNB Wealth and Investments, sê terwyl hy sy begrotingsrede gelewer het, het die rand versterk, die opbrengskoerse op staatseffekte het gedaal en die JSE het gebly op die hoë vlak wat hy deur die loop van die dag bereik het.

Siobhan Redford, ekonoom van RMB, sê die rand het in reaksie op sy toespraak versterk, hoewel handel ook flou was omdat die VSA se markte gesluit was; dit was Veteranedag in dié land.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.46
+1.0%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,810.88
-0.5%
Silwer
23.15
-1.5%
Palladium
2,351.00
+0.7%
Platinum
1,028.50
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,640
-1.1%
Alle aandele
73,031
-1.0%
Hulpbronne 10
74,700
-0.7%
Industriële 25
90,024
-1.6%
Finansiële 15
14,865
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos