Cyril sê ja vir 3%-verhogings vir politici – en vakbonde is briesend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit lyk amper asof pres. Cyril Ramaphosa wys 3% is min, maar vakbonde sê 3% op groot pakkette is te veel geld. Foto: Gallo Images
Dit lyk amper asof pres. Cyril Ramaphosa wys 3% is min, maar vakbonde sê 3% op groot pakkette is te veel geld. Foto: Gallo Images

Openbare ampsdraers en politici het vanjaar ’n 3%-salarisverhoging gekry op wat vakbonde as “reeds hemelhoë” salarisse beskryf.

Luidens die aankondiging wat verlede week in die Staatskoerant gepubliseer is, het pres. Cyril Ramaphosa die verhoging vir ministers, hul adjunkte en gewone LP’s goedgekeur.

Ramaphosa self sal nou vir die eerste keer meer as R3 miljoen per jaar verdien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos