Erge staking kan land in resessie dompel, maan ontleders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Vereniging van Staatsamptenare het 230 000 lede. Foto: Getty Images
Die Vereniging van Staatsamptenare het 230 000 lede. Foto: Getty Images

’n Omvangryke staking in die staatsdiens met sy meer as 1,3 miljoen werkers is die laaste ding wat die ekonomie nou kan bekostig, waarsku ontleders.

Dit kan die land selfs weer in die rigting van ’n resessie dwing as dit uitgerek en vernietigend is.

Dit kom nadat geen vordering oor die naweek gemaak is met loononderhandelings tussen die staat en vakbonde nie, en die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) aangedui het hy gaan sy lede vandeesweek vra of hulle wil staak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos