Ervare hand neem toppos by tesourie oor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ismail Momoniat, waarnemende direkteur-generaal van  die tesourie.
Ismail Momoniat, waarnemende direkteur-generaal van die tesourie.

Ismail Momoniat, ’n welbekende en gerespekteerde amptenaar van die tesourie, is aangewys as die waarnemende direkteur-generaal van dié belangrike staatsdepartement.

Momoniat het die pos Woensdag ingeneem nadat Dondo Mogajane op 7 Junie uitgetree het. Die tesourie het reeds in April bevestig Mogajane het versoek dat sy kontrak nie hernu word nie.

Luidens ’n verklaring deur Enoch Godongwana, minister van finansies, bring Momoniat ’n skatkis van ervaring na die pos. Hy werk al 27 jaar lank in die tesourie, 22 jaar daarvan as een van die departement se adjunkdirekteurs-generaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.91
-0.2%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.03
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.16
-0.3%
Silwer
19.36
-0.9%
Palladium
2,152.54
-0.3%
Platinum
910.73
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,200
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos