Grondwethof bepaal lot van 2020 se staatslone

akkreditasie
Moet die tesourie verhogings aan staatsamptenare gee – al reken hy dis onbekostigbaar? Die konstitusionele hof hoor nou dié saak aan. Foto: Pexels
Moet die tesourie verhogings aan staatsamptenare gee – al reken hy dis onbekostigbaar? Die konstitusionele hof hoor nou dié saak aan. Foto: Pexels

Honderdduisende staatsamptenare hou asem op vir die saak voor die konstitusionele hof oor die salarisverhogings wat hulle in 2020 misgeloop het.

Die hof hoor Dinsdag argumente aan in staatsdiensvakbonde se aansoek om verlof tot appèl teen ’n vorige beslissing van die arbeidsappèlhof.

Dié hof het bevind dat die regering via die nasionale tesourie en die departement van staatsdiens en administrasie binne hul regte opgetree het om nie aan staatsamptenare die beloofde verhoging in 2020 te gee wat in 2018 as deel van ’n driejarige loonooreenkoms beklink is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
21.33
-0.7%
Rand - Euro
18.24
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,782.29
+0.8%
Silwer
22.48
+0.4%
Palladium
1,809.50
+1.4%
Platinum
933.50
-0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos