Miljarde stroom steeds na staatsfirmas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Duncan Pieterse, hoof van batebestuur by die nasionale tesourie.
Dr. Duncan Pieterse, hoof van batebestuur by die nasionale tesourie.

Eskom kry vanjaar en volgende jaar wel hulp van die staat in die vorm van ekstra staatswaarborge, het die nasionale tesourie Dinsdag gesê.

In ’n spesiale dispensasie vir Eskom kry die kragverskaffer vanjaar ’n ekstra staatswaarborg van R42 miljard en volgende jaar van R25 miljard bykomend tot sy bestaande staatswaarborg, het dr. Duncan Pieterse, hoof van die tesourie se batebestuursafdeling, gesê.

Dit kom te midde van die uitsprake deur Enoch Godongwana, minister van finansies, in die mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) dat daar geen nuwe geld oor die volgende drie jaar aan staatsondernemings gegee gaan word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.4%
Rand - Pond
20.53
+0.3%
Rand - Euro
17.14
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,830.21
-1.0%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,362.00
+7.2%
Platinum
1,050.50
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos