Nog net die Nuwe Ontwikkelingsbank het Suid-Afrika se aansoek om ’n lening goedgekeur te midde van die Covid-19-pandemie.
Dié bank, wat alom bekend staan as die Brics-bank, het op 20 Junie aangekondig dat hy Suid-Afrika se aansoek goedgekeur het vir ’n lening van $1 miljard. Die lening is spesifiek om Suid-Afrika te help om die invloed van die pandemie op die land te verlig.
LEES OOK: Brics-bank sal $1 mjd. aan SA leen