Oë op nuwe finansminister oor SA se meevallertjie

akkreditasie
Enoch Godongwana Foto: Gallo Images
Enoch Godongwana Foto: Gallo Images
Simphiwe Nkwali

Alle oë van beleggers is op wat Enoch Godongwana, nuwe minister van finansies, in die komende maand of twee gaan doen met die meevaller wat die land tydens die pandemie in die vorm van die vraag na hulpbronne en die styging in hulpbronpryse gekry het.

Kuben Naidoo, adjunkpresident van die Reserwebank en uitvoerende hoof van die bank se omsigtigheidsowerheid, het in ’n praatjie van Ninety One gesê sy raad aan die minister sal wees om die grootste deel van die meevaller te spaar.

“As jy tydens die opbloei in hulpbronpryse steeds ’n begrotingstekort van 6% of 7% het, wat gaan gebeur wanneer die hulpbronpryse tot normaal terugval? Dit gaan die land laat met ’n begrotingstekort van 10% wat dit nie kan bekostig nie. Dit gaan werklik die ekonomie verwoes.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.13
+1.0%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,794.90
+0.1%
Silwer
23.27
+0.5%
Palladium
1,780.50
+1.7%
Platinum
956.50
+0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,212
+1.3%
Alle aandele
69,585
+1.4%
Hulpbronne 10
65,117
+1.6%
Industriële 25
93,294
+0.4%
Finansiële 15
13,428
+3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos