Deel

Reddingsboeie: R187 600 per belastingbetaler al sedert 2014 ‘gemors’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het sedert 2014 reddingsboeie van R48,4 miljard ontvang. Foto: Bloomberg
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het sedert 2014 reddingsboeie van R48,4 miljard ontvang. Foto: Bloomberg

Meer as R469 miljard is sedert 2014 aan insolvente staatsondernemings óf gegee óf beloof vir die toekoms.

Die tesourie het Dinsdag aan die staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) verslag gedoen oor die aantal reddingsboeie wat al uit die staatskas gefinansier is.

Die skokkende bedrae het teen 2023 uitgebrei tot betalings aan altesame 12 staatsondernemings.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 126/2
Rand - Dollar
18.72
+0.7%
Rand - Pond
23.55
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.50
-0.1%
Palladium
1,304.28
-4.2%
Goud
1,961.09
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos