SA leen nóg R7,6 mjd. by Wêreldbank vir Covid-entstof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Wêreldbank het Suid-Afrika se versoek om ’n lening toegestaan. Foto: Reuters
Die Wêreldbank het Suid-Afrika se versoek om ’n lening toegestaan. Foto: Reuters

Die Wêreldbank het nog ’n lening van R7,6 miljard ($480 miljoen) aan Suid-Afrika goedgekeur vir die aankoop van entstof teen Covid-19, het die nasionale tesourie Dinsdag aangekondig.

Dit volg op ’n versoek van Suid-Afrika om finansieringshulp vir entstofverkrygingskontrakte.

Suid-Afrika verwelkom die lening van 454,4 miljoen omdat die verspreiding van die koronavirus steeds ’n bedreiging vir Suid-Afrikaners, sy gesondheidstelsel en sy ekonomiese herstel inhou, sê Ismail Momoniat, waarnemende direkteur-generaal van die tesourie, luidens ’n verklaring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.73
-1.2%
Rand - Pond
19.99
-1.1%
Rand - Euro
17.09
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.37
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-1.6%
Goud
1,762.45
-0.1%
Silwer
19.17
-0.3%
Palladium
1,945.98
+0.3%
Platinum
860.00
-1.0%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,725
+1.3%
Alle aandele
65,805
+1.2%
Hulpbronne 10
60,860
+2.4%
Industriële 25
81,131
+1.0%
Finansiële 15
14,439
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos