Só gis dit nadat Godongwana LP’s se vraetyd misloop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Parlementslede sou Vrydag soos gewoonlik die minister van finansies oor die mediumtermynbegrotingsraamwerk uitgevra het, maar hy het die vergadering op kort kennisgewing uitgestel.
Parlementslede sou Vrydag soos gewoonlik die minister van finansies oor die mediumtermynbegrotingsraamwerk uitgevra het, maar hy het die vergadering op kort kennisgewing uitgestel.

Of dit weens ’n vergadering met internasionale kredietgraderingsagentskappe is dat Enoch Godongwana, minister van finansies, nie Vrydag parlementslede se vrae oor die mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) kon beantwoord nie, kon teen die middag nog nie bevestig word nie.

Wat wel seker is, is dat dit die derde keer is dat Godongwana nie afsprake met die parlement nakom nie.

Eers is Covid-19 en die plaaslike verkiesings as rede aangevoer oor waarom Godongwana nie soos gewoonlik op die laaste Woensdag van Oktober die MTBR in die parlement kon voorlê nie. Dit is toe tot 4 November uitgestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+0.2%
Rand - Pond
20.85
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.07
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,840.35
-0.0%
Silwer
24.17
+0.1%
Palladium
2,003.72
+0.0%
Platinum
1,028.49
+0.2%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos